As Dominique looks to the future, her vision includes expanding her reach, supporting more businesses in achieving their dreams, and spreading a touch of color to brighten everyone's day. Through her resilience, creativity, and unwavering commitment to family and sustainability, Dominique Jerling is a shining example of turning challenges into opportunities for growth and success.
Ek is so trots om jou my niggie te kan doen ek is baie trots op jou jy wys net weereens niks kan jou onder kry nie.
Groete Rene
Baie geluk my dogter. Om jou ma wees is net een groot plesier en voorreg. Trots kan nie my gevoel beskryf nie want jy is een uit miljoene my hart loop oor. Amazing dogter en die wonderlikse ma en vrou vir jou gesin dag na dag verg uithou vermoe en baie naelbyt oomblikke maar jy druk deur en sal nie terugstaan vir enige uitdaging nie. Bly so awesome. Lovies jou ma
Jy is en sal altyd amazing bly. Baie geluk jy verdien dit. Lovies mams